
Corlien Mentz van die OorInstituut
Loading player...
Corlien Mentz is 'n oudioloog by die Oorinstituut in Queenswood. Sy is passievol oor gehoor, gehoorbeskerming en vroeë ingryping veral in kinders met gehoorverlies. Sy gesels vandag bietjie oor geraas-geinduseerde gehoorverlies en wat om te doen wanneer jy vermoed jy het dalk 'n gehoorverlies.





