
Francois Boyce gaan wild!
Loading player...
Johann Els gesels met Francois Boyce. Hy is Pastoor / Aanbiddingsleier / Motiveringspreker / Seremoniemeester (MC) vir kindergeleenthede… en hy kuier in Gauteng met sy produksie “Die Wildtuin en ek” in die Afriforum teater waar hy die Here se diere en dinge gebruik om allerhande punte te maak.





