Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,131 Episodes
3420 – 3440

Braai is groot besigheid in SA

Jan Scannell, stigter van Jan Braai gesels oor Nasionale Braai Dag, die braai-ekonomie in Suid-Afrika en sy braai resepte.
22 Sep 2023 12PM 15 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Rita Cool, hoof van individuele advies strategie by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
22 Sep 2023 12PM 13 min

Perfekte storm waai teen Astral

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte en Astral se handelsverklaring.
21 Sep 2023 12PM 4 min
3420 – 3440