Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,181 Episodes
1 – 20

Jannie Putter: luister na Sy stem

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Luister na Sy stem.”
18 Apr 11AM 5 min

Kalaharistories: my dooie dogtertjie

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “My dooie dogtertjie” uit…
18 Apr 11AM 6 min

Ps Japie Venter: 'n rustige lewe

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “’n rustige lewe” uit 1 Tessalonisense 4:11 DB "Leef op so ’n manier dat ander mense vir julle respek sal hê. Leef rustig en sorg self vir julle gesin. Verdien julle geld…
16 Apr 11AM 2 min

Radiokansel Vrouekamp: Yolande Loots

Johann Els gesels met Yolande Loots oor haar temas by die Radiokansel Vrouekamp. Die een is “Kaput” en die ander een is “Die Brief”. Want as daar iemand is wat presies weet hoekom en hoe “op” ons vrouens kan raak, dan is dit Yolande 😉
16 Apr 10AM 11 min

Wynand du Preez - Waarskuwing teen luiheid

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – “Waarskuwing teen luiheid” uit Spreuke 20:4
16 Apr 10AM 5 min

Jannie Putter: Wat jy doen maak saak

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Wat jy doen maak saak” uit Koll 3:23
11 Apr 11AM 5 min

Kalaharistories: Murgmoeg

HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Murgmoeg” uit Ps 55:18 Boodskap
11 Apr 11AM 6 min

Hemelvaartdiens

Johann Els gesels met Letsie van der Bank oor ons Hemelvaartdiens wat 9 Mei hier by Radiokansel plaasvind
11 Apr 10AM 8 min

Ps Mark Taljaard - Vergifnis

Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl. Sy temavir die dag: "Vergifnis."
11 Apr 10AM 7 min

Hein Kruger praat geldsake

Ons gesels geldsake met Hein Kruger van Kruger Internasionaal en ons fokus veral op wat op die oomblik in die finansiele nuus aan die gang is.
10 Apr 11AM 8 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
10 Apr 11AM 5 min

Johannes Wolfaardt: Struggling Stains

Johann Els gesels met Johannes Wolfaardt, een van ons luisteraars oor sy boek “Struggling Stains” oor hoe die Here betekenis aan pyn gee.
10 Apr 10AM 11 min

Dr Carin Strydom: waardeketting advies

Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “waardeketting advies.”
10 Apr 10AM 5 min

Ps Japie Venter: begeertes vs behoeftes

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Begeertes vs behoeftes” uit MATTHÉÜS 8:20 AFR53‬MATTHÉÜS 8:20 AFR53‬ "En Jesus sê vir hom: Die jakkalse het gate en die voëls van die hemel neste, maar die Seun van die mens het…
9 Apr 11AM 6 min

Dr Gustav Gous: Skryf jou storie

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “My storie, God se storie, jou storie” en sy tema vandag: “Skryf jou storie”.
9 Apr 11AM 8 min

Wynand du Preez - Rykdom in Sy wil

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – “Rykdom in Sy wil” uit Spreuke 11:4
9 Apr 10AM 4 min

Jannie Putter: Hou jou hoop lewendig

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Hoop en geloof gaan saam” uit Hebr 11 natuurlik.
4 Apr 11AM 4 min

Kalaharistories: maak die linne los

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Maak die linne los”…
4 Apr 11AM 7 min
1 – 20