Radio Tygerberg 104FM Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Ons fokus op die week se hoogtepunte uit al die programme.
Weekly English South Africa Christianity
207 Episodes
160 – 180

Ontbyt | Vreeslose Vroue | Magda Kleyn

Magda Klkeyn het die moed gehad om eindelik 'n verhouding waarin sy mishandel is te verlaat. Vandag help sy die gemeenskap teen geweld en dwelms
2 Aug 2022 9 min

Mike Potgieter | Roxy Davis Foundation

9 maal SA Surf Kampioen en stigter van die Roxy Davis Foundation, Roxy Davis, poog om betekenisvolle bewysgebaseerde verandering in mense se lewens te beïnvloed deur hul geestelike en fisiese welstand te verbeter deur middel van see-gebaseerde branderplankry-terapie-programme. 11 Branderplankryers gaan na SA Kampioenskap in Durban van 29 - 30…
28 Jul 2022 13 min

Gerald en Liomee | Skep hoop dat Markus sal loop

Klein Markus (3) se storie het die hart van die hele gemeenskap aangeraak ! Staan saam in geloof dat hy sal kan loop. Sy Ma, Sarisha deel hul pad van geloof en die hoop wat God bewerk in hul harte.
27 Jul 2022 12 min

Western Cape Government PREMIER SHOW

Die Wes-Kaapse Premier, Alan Winde, saam met die provinsiale minister vir polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid, minister Reagan Allen gaan gesels oor die “Afwenteling van SAPD Magte & Veiligheid en Sekuriteit in die Wes-Kaap”. Die program word aan jou gebring deur die Wes-Kaapse Regering – vir Jou
26 Jul 2022 57 min

Mike Potgieter | Nuutste rentekoersverhogings | Dawie Roodt

Mike Potgieter en Dawie Roodt, direkteur en die hoofekonoom van die Efficient-groep, het gesels oor die Suid-Afrikanse Reserwebank wat die repokoers met 75 basis punte verhoog het tot 5.5% per jaar - die skerpste rentekoersverhooging in twee dekades.
25 Jul 2022 11 min

Mike Potgieter | Brittany McCormick | Motiveringspreker

Mike Potgieter gesels met Brittany McCormick, ‘n 25-jarige dame wat gebore is met serebrale verlamming. Dokters het vir haar ouers gesê dat sy nooit weer sal loop nie, maar sy het geleer om sonder die hulp van ‘n rystoel te stap. In 2021 moes haar rolstoel ingaan vir herstelwerk en…
12 Jul 2022 10 min

Gerald en Liomee | Morné de Villiers

Voel jy vasgevang in jou omstandighede? Morné de Villiers, was vir tientalle jare haweloos en ook dwelmverslaaf, maar die Here het sy lewe in 2021 kom omdraai. Met sy tweedekans het hy die lewe volluit aangegeryp en is ook vandag `n nasionale kampioen.
8 Jul 2022 4 min

Mike Potgieter | Agter die musiek - Jeremy Loops

Mike Potgieter gesels met bekende sanger en liedjieskrywer, Jeremy Loops, oor sy nuwe album en meer spesifiek sy enkelsnit "Better Together", wat hy saam met die kunstenaar Ed Sheeran geskryf het.
8 Jul 2022 16 min
160 – 180