Radio Tygerberg 104FM Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Ons fokus op die week se hoogtepunte uit al die programme.
Weekly English South Africa Christianity
207 Episodes
140 – 160

Mike Potgieter | "Howzit Kaapstad!" | Frank Opperman in die ateljee

"Howzit Kaapstad" Dis met die woord wat die Legende en Ikoon Frank Opperman die luisteraars gegroet het vanoggend op Mid-More Met Mike Hy noem nou deesdae die Kaap sy tuiste maar ook sy verhoog, want hy is te sien by Die Boer vir sy een man vertoning Steeds Donkie maar…
7 Sep 2022 13 min

Anton en Rouchelle | Juanita Adam en haar seun Josh

Anton & Rouchelle gesels met Juanita Adam, die mamma van Josh wat op 13 maande ouderdom sy regter been moes amputeer en die naweek stap hy weg met speler van die wedstryd Trofee by Interskole Rugby.
31 Aug 2022 10 min

Mike Potgieter | Lenie Philander

10 Jaar na haar man se moord ervaar sy meer as ooit die Here se gendae, goedheid en guns. Sy was kwaad en het vrae gehad vir die Here. Hoe verwerk jy so iets en deel jy met jou emosies - sy het ode aan haar vermoorde man Abe Philander…
25 Aug 2022 12 min

Mike Potgieter | Olka Polka | Natasha Engela

Olka Polka is More than just an ordinary Company This is a company that wants to make a difference within the community by standing out in more than one way. Standing out with the Bright Pink colors dedicating the business to Cancer Support.
23 Aug 2022 12 min

Anton en Rouchelle | Early B

Anton en Rouchelle gesels met die alombekende Early B. Hy is toegewyd aan sy kuns, maar hy weet ook waar sy hulp vandaan kom
18 Aug 2022 7 min

Gerald en Liomee | Natalie Maimane

As deel van `n Vrouemaand veldtog het Natalie Mai-mane van One SA Movement die Delf polisiestasie besoek, waar die derde meeste geslagsgebaseerde geweld sake aangemeld word. Skokkende bevindings het uit die besoek gekom en die behoefte vir vrywilligers met vaardighede word opgeroep om te help.
17 Aug 2022 7 min

Charl en Rouchelle | Mackenzie Knott

Charl en Rouchelle gesels met Mackenzie Knott, ‘n entoesiastiese landloper en berg-roete-avonturier wat 13 pieke in 6 dae gaan hardloop vir 3 baba renosters.
17 Aug 2022 7 min

Lorrein Katzke | Geloofsreis met Ds. Gys van Schoor

Ds. Gys van Schoor gesels met Lorrein Katze oor die Geloofsreis byeenkoms by Goudini Spa die naweek van 2 tot 4 September 2022. Die kostes beloop R2 452 per gesin/paar per akkommodasie eenheid. Indien pare ʼn eenheid deel beloop die koste R1 226 per paar. Die kostes sluit in een…
3 Aug 2022 6 min
140 – 160