Romeine 1:20 - God openbaar in alleen planete

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel ruimtefisikus, Ruhann Steyn ons meer oor alleen planete (rogue planets), en hoe hulle die Here se hart reflekteer.