Die HELE Bybel gesprek

Loading player...
2 Tim 3:16-17 sê "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus." Janine gesels met Nelia Joubert (telefonies), Charlie Schmidt en 'n borrelende Elsie Massyn daaroor.
24 Mar 2022 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr Chuck Day - Come and see for yourself

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains Matthew 28 with the invitation to come and see for yourself.
27 Apr 1AM 5 min

Leef met Hart & Siel Herfsuitgawe

Janine van Niekerk gesels met Christine Ferreira, redakteur van Leef met Hart & Siel oor wat ons in die Hersuitgawe van die tydskrif te wagte kan wees
21 Apr 1AM 5 min