Ten spyte van stadiger groei vanjaar is die land nie in resessie nie

Loading player...
Ten spyte van 'n verwagte ekonomiese verlangsaming in 2025, is Namibië nêrens naby 'n resessie nie. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het die ekonoom Omu Kakujaha-Matundu beklemtoon dat die land nie die twee kwartale van negatiewe groei gesien het wat nodig is om een te veroorsaak nie. Hy sê die verwagte herstel in 2026 sal deur mynbou gedra word, maar waarsku dat die sektor se kapitaalintensiewe aard beteken dat dit nie werkloosheid sal verlig nie.
27 Nov 2025 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Eskom se ondersoeke na misdadige verkryging amper voltooi

Eskom sê sy interne ondersoek na moontlike onreëlmatighede met die verkryging van diesel en bergingskontrakte is byna afgehandel. Die Appèlhof het die kragvoorsiener opdrag gegee om AfriForum toegang te gee tot sekere steenkool-, diesel- en vervoerkontrakte volgens die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting. Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê die…
23 Apr 6AM 1 min

Iran het nie die magtige posisie wat mense dink hy het nie

Alexander Dragonetti is 'n voormalige Britse diplomaat en krisisleier, sê Iran is nie in so ‘n magtige posisie soos wat mens sou dink, om onderhandelinge met die VSA te dryf nie. Hy voer aan in die korttermyn loop alles vlot maar, die prentjie lyk heeltemal anders in die medium termyn…
23 Apr 6AM 1 min

Groot kommer oor planne om Zambezi-rivier te bagger

Terwyl Namibië en Zambië beplan om die Zambezirivier te bagger in 'n poging om ernstige seisoenale oorstromings te verminder, is nie almal oortuig dat dit die regte oplossing is nie. Die regering sê die verdieping van die rivier sal help om gemeenskappe in die vloedgeteisterde gebied te beskerm, maar plaaslike…
23 Apr 5AM 1 min

HAN veroordeel NaCC-ondersoek na toerisme in bewareas

Die Namibiese Gasvryheidsvereniging van Namibië het kommer uitgespreek oor die ondersoek deur die Namibiese Mededingingskommissie na beweerde teenmededingende gedrag wat Ultimate Safaris en drie bewareas betrek: Doro !Nawas, Uibasen Twyfelfontein, en Sorris Sorris. Die besluit om te ondersoek is hoofsaaklik gebaseer op die eksklusiewe aard van die ooreenkomste. Die vereniging…
23 Apr 5AM 1 min