IPPR-bespreking lê Namcor-bestuursprobleme bloot

Loading player...
Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het onlangs 'n paneelbespreking oor olie, oorsig, verantwoordbaarheid en bestuur aangebied. Met die land se ontluikende olie- en gasbedryf wat moontlik produksie nader, is die voordele aansienlik, mits die bedryf goed bestuur word. Tydens die paneelbespreking het die instituut se direkteur, Graham Hopwood, gesê Namcor het verskeie bestuurskwessies.

Hy waarsku dat politieke inmenging ook 'n gevaar is.
13 Mar 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Hofsaak-vertragings is vergryping van regte

Reaksie word ontvang oor die elle-lange vertragings by landdroshowe in die land. Sedert Maart regoor die land was 11 892 sake uitgestel met 3 490 wat veroorsaak was deur vertragings in polisieondersoeke. Daar word berig dat polisieondersoeke veral ‘n uitdaging is en dat NamPol eers verdagtes arresteer en dan die…
29 Apr 5AM 1 min

Repokoers bly op 6,5%, redes en reaksie

Indien jy dit misgeloop het, die Bank van Namibië het die repokoers vanoggend onveranderd gelaat op 6,5 persent. Die goewerneur Ebson Uanguta het die redes daarvoor so aangevoer.
29 Apr 5AM 1 min

Ekonoom reageer op onveranderde repokoers

Reaksie word ontvang op die sentrale bank wat die repokoers, soos deur ekonome voorspel, onveranderd op 6,5 persent gelaat het. Ekonoom Kara van den Heever van Momentum het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
29 Apr 5AM 1 min