Amutse: 'Namibiërs moet baat by hulpbronrykdom'

Loading player...
Myneminister Modestus Amutse sê Namibiërs kan nie in armoede gedompel wees terwyl die land se minerale hulpbronne in die hande van buitelanders is nie. Amutse het Vrydag met die gemeenskap op Uis vergader om kwessies rakende onwettige mynbedrywighede by Xingfeng te bespreek. Plaaslike waardetoevoeging is van die uiterste belang, het hy gesê:
14 Mar 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Hofsaak-vertragings is vergryping van regte

Reaksie word ontvang oor die elle-lange vertragings by landdroshowe in die land. Sedert Maart regoor die land was 11 892 sake uitgestel met 3 490 wat veroorsaak was deur vertragings in polisieondersoeke. Daar word berig dat polisieondersoeke veral ‘n uitdaging is en dat NamPol eers verdagtes arresteer en dan die…
29 Apr 5AM 1 min

Repokoers bly op 6,5%, redes en reaksie

Indien jy dit misgeloop het, die Bank van Namibië het die repokoers vanoggend onveranderd gelaat op 6,5 persent. Die goewerneur Ebson Uanguta het die redes daarvoor so aangevoer.
29 Apr 5AM 1 min

Ekonoom reageer op onveranderde repokoers

Reaksie word ontvang op die sentrale bank wat die repokoers, soos deur ekonome voorspel, onveranderd op 6,5 persent gelaat het. Ekonoom Kara van den Heever van Momentum het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
29 Apr 5AM 1 min