SA, Eswatini teken ooreenkoms oor Komati

Loading player...
Suid-Afrika se minister van water en sanitasie, Pemmy Majodina, en haar Eswatini ampsgenoot, prins Lonkhokhela Dlamini, het 'n hersiene verdrag oor die ontwikkeling en gebruik van waterbronne in die Komati-rivierkom onderteken. Majodina het gesê die verdrag, wat die eerste keer in 1992 onderteken is, is nog nooit hersien nie, aangesien buurlande waterbestuur en dambedrywighede gedeel het. Intussen het Dlamini gesê die opdatering versterk samewerking terwyl dit water vir landbou, mynbou en huishoudelike gebruik voorsien:
14 Mar 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Hofsaak-vertragings is vergryping van regte

Reaksie word ontvang oor die elle-lange vertragings by landdroshowe in die land. Sedert Maart regoor die land was 11 892 sake uitgestel met 3 490 wat veroorsaak was deur vertragings in polisieondersoeke. Daar word berig dat polisieondersoeke veral ‘n uitdaging is en dat NamPol eers verdagtes arresteer en dan die…
29 Apr 5AM 1 min

Repokoers bly op 6,5%, redes en reaksie

Indien jy dit misgeloop het, die Bank van Namibië het die repokoers vanoggend onveranderd gelaat op 6,5 persent. Die goewerneur Ebson Uanguta het die redes daarvoor so aangevoer.
29 Apr 5AM 1 min

Ekonoom reageer op onveranderde repokoers

Reaksie word ontvang op die sentrale bank wat die repokoers, soos deur ekonome voorspel, onveranderd op 6,5 persent gelaat het. Ekonoom Kara van den Heever van Momentum het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
29 Apr 5AM 1 min