
SA boere kan nou self BKS entstowwe toedien
Loading player...
Vrystaat Landbou sê die jongste bevel van die Hooggeregshof in Pretoria is ʼn bepalende keerpunt in die voortgesette stryd om Suid-Afrika se vee-bedryf teen bek-en-klouseer te beskerm. Die hof het bevind boere mag sonder die staat se toestemming entstof aankoop en toedien. Vrystaat Landbou se president, Francois Wilken, sê die uitspraak is ʼn reusestap vorentoe vir boere wat te lank aan hul lot oorgelaat is:

