
Protea-vroue 'vasberade om T20-Wêreldbeker te wen'
Loading player...
Krieket: Die kaptein van die Protea-vrouespan, Laura Wolvaardt, sê hulle is vasberade om die T20-Wêreldbeker te wen, wat volgende maand in Engeland afskop. Suid-Afrika het in drie agtereenvolgende jare drie eindstryde gehaal, waarvan twee op die onlangse T20-Wêreldbekertoernooie was. Die Proteas skop hul veldtog op 13 Junie teen Australië af, gevolg deur wedstryde teen Pakistan, Indië, Nederland en Bangladesj. Wolvaardt sê hulle is in 'n taai groep:

