
Sokker: Sundowns-afrigter maan teen wedstryduitputting
Loading player...
Die hoofafrigter van Mamelodi Sundowns, Miguel Cardoso, het die Premierliga-leierskap versoek om die kalender te hersien en gewaarsku 'n oorlaaide wedstrydskedule benadeel klubs wat in Afrika meeding, en verhoog die risiko van beserings. Dit volg na Sundowns se CAF Kampioeneliga-oorwinning nadat 'n gelykopuitslag van 1-1 teen AS FAR in Marokko tot 'n 2-1 algehele oorwinning gelei het. Cardoso sê Suid-Afrikaanse klubs het beter ondersteuning en skedulering nodig om suksesvol mee te ding:

