
Sonskynweer die naweek, maar koue op pad
Loading player...
Ná die effense byt in die lug vanoggend, gaan vandag hoofsaaklik warm, tot baie warm in die Noorde, raak, met winderige toestande wat verwag kan word in die noordwestelike dele van die land. Die naweek kan Namibiërs ook warm weer verwag, maar volgende week gaan die kwik behoorlik val. Albertina Anderson, weervoorspeller by die Namibiese Meteorologiese Diens, het meer:

