Geen brandstofprys aankondiging vandag nie

Loading player...
Die energieministerie het bevestig dat die langverwagte brandstofprysaanpassing vir Julie nie vandag aangekondig sal word nie. Met die nuwe maand net ure weg, wag motoriste steeds om te hoor of brandstofpryse sal styg, daal of onveranderd bly. Terwyl baie hoop op verligting by die pompe, het die woordvoerder van die ministerie, Ten Hasheela, aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat geen besluit voor middernag geneem sal word nie:
30 Jun 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Vrae oor 12 name in Khumalo-ondersoek

Die Madlanga-kommissie se kommissaris, Sandile Khumalo, bevraagteken die regsgrondslag vir die insluiting van 12 name in die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie se ondersoek na die Misdaadintelligensiehoof, Dumisani Khumalo. Hy het gesê die meeste van die name is nie in die oorspronklike Artikel 27-beëdigde verklaring van die Parlementslid Fadiel Adams nie. Die…
23 Jul 11PM 1 min

Trump sê na Saoedi-ooreenkoms Israel is die voorwaarde

Die ooreenkoms tussen die VSA en Saoedi-Arabië vir die Golf-koninkryk om kernenergie te ontwikkel hang af van Riyadh se erkenning van die staat Israel, volgens president Donald Trump. Hy het Donderdag op Truth Social gesê dit is “ten volle onderhewig daaraan dat Saoedi-Arabië by die baie gerespekteerde en suksesvolle Abraham-ooreenkomste…
23 Jul 11PM 1 min

SA Reserwebank hou rentekoerse op 7%

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het die terugkoopkoers onveranderd gehou op sewe-persent, in die lig van voortdurende inflasierisiko's en wêreldwye onsekerheid oor die konflik in die Midde-Ooste. Vier lede van die komitee was ten gunste daarvan om die koers onveranderd te laat, terwyl twee 'n verhoging van 25-basispunte verkies…
23 Jul 11AM 1 min

FirstRand Namibia, vakbond teken loonooreenkoms

FirstRand Namibia en die Namibië Bankwerkersunie het 'n loonooreenkoms vir werknemers binne die gedefinieerde bedingingseenheid vir die 2026/27 finansiële jaar onderteken. Kirsty Watermeyer, woordvoerder van FirstRand Namibia, sê die ooreengekome gemiddelde verhoging van 5,71 persent sal toegepas word in ooreenstemming met die beginsel van betaling vir prestasie en sal vanaf…
23 Jul 11AM 1 min