Nuus

Kry die nuus soos dit breek.
Hourly Afrikaans Namibia News
4,001 Episodes
20 – 40

Ondersoek na Xolile se salaris verwelkom

Die DA verwelkom 'n ondersoek na die geheime salarisverhoging van meer as 70-persent vir die sekretaris van die parlement, Xolile George. Die verhoging is sonder verduideliking deur die voormalige speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula en die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Amos Masondo, goedgekeur en vir die Parlement weggesteek. Siviwe…
4 May 5AM 1 min

Geen meer reddingsboeie vir Poskantoor nie - DA

Die DA het verdere reddingsboeie vir die Suid-Afrikaanse Poskantoor verwerp. Hulle kritiseer die ANC vir wanbestuur en werkverliese. Die Sakereddingspraktisyns het 'n verligtingskema vir werknemers aangekondig, wat deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie geweier is en tot werkverliese gelei het. Die DA-lid, Natasha Mazzone, het die ANC beskuldig…
4 May 5AM 1 min

Mbeki ondersteun Zuma se ANC-tugverhoor

Oud-president Thabo Mbeki het sy steun toegesê aan die ANC se besluit om oudpresident Jacob Zuma aan 'n dissiplinêre verhoor te onderwerp. Die ANC het optrede vertraag nadat Zuma sy verbintenis met die uMkhonto weSizwe Party verklaar het. Tydens 'n veldtog in Soshanguve, Pretoria, het Mbeki die belangrikheid beklemtoon dat…
4 May 3AM 1 min

Skietstilstand: Hamas vasbeslote vir ooreenkoms, Israel dreig Rafah-inval

'n Hamas-afvaardiging het in Egipte aangekom in wat beskryf word as ‘n ‘do or die’ onderhandeling oor 'n wapenstilstand is, met die beweging wat sê hy is vasbeslote is om 'n ooreenkoms te bereik. Intussen het Israel Hamas glo een week gegee om in te stem tot 'n wapenstilstand en…
4 May 2AM 1 min

Ware slagoffers van Cassinga was die wesies wat Duitsland toe gestuur is

Die LUR vir Onderwys in Gauteng, het 'n ondersoek van stapel gestuur na 'n skokkende voorval by Glenvista High School in Johannesburg, waar 'n video opgeduik het van 'n gewelddadige woordewisseling tussen 'n onderwyser en 'n graad nege-leerder. Chiloane sê sulke gedrag sal nie geduld word nie, en die departement…
4 May 1AM 1 min

Hewige reaksie na Guateng onnie en leerder handgemeen raak

Die LUR vir Onderwys in Gauteng, het 'n ondersoek van stapel gestuur na 'n skokkende voorval by Glenvista High School in Johannesburg, waar 'n video opgeduik het van 'n gewelddadige woordewisseling tussen 'n onderwyser en 'n graad nege-leerder. Chiloane sê sulke gedrag sal nie geduld word nie, en die departement…
4 May 1AM 1 min

Geen bewyse in Outa se NSFAS-bewerings nie

'n Onafhanklike verslag het geen bewyse gevind in Outa se bewerings teen die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente nie. Volgens die verslag was daar kommer oor 'n gesprek wat opgeneem is tussen die voormalige skema se raadsvoorsitter en individue wat met Coinvest Africa verbind word. Hy het maatreëls aanbeveel om…
4 May 12AM 1 min

Drie mense sterf in Pionierspark vliegtuigongeluk

Inligting rakende die noodlottige vliegtuigongeluk net na vyf-uur in Rieckmanstraat in Pionierspark is nog skraps. Nooddienste is op die toneel waar drie erwe geraak is en 'n reuse-brand uitgebreek het. Kosmos 94.1 Nuus het met die hoof van vliegtuigongeluk ondersoekdirektoraat Magnus Abraham gepraat. Drie mense is aanboord die Cessna 406…
3 May 1PM 1 min

Hoe klimaatsverandering in landbou bekamp kan word: kenner

Die nuutste klimaat voorspelling deur Climate Namibia het voorspel dat dorpe in die grootste dele van Namibië ondergemiddeld reënval sal kry in Mei maand. Maar vir die toekoms lyk dit nie asof dinge beter gaan word weens klimaatsverandering nie, dit kan landbou in die toekoms negatief affekteer. Kosmos 94.1 Nuus…
3 May 1PM 1 min

AfriForum lê klag teen Emfuleni munisipale bestuurder oor riool

AfriForum het strafregtelike aanklagte aanhangig gemaak teen Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se munisipale bestuurder, April Ntuli, oor die storting van rou riool in die Vaalrivier. AfriForum se streekshoof, Jaco Grobbelaar, het die regering se gebrek aan optrede oor die krisis gekritiseer, in teenstelling met die gemeenskap se pogings. Grobbelaar beklemtoon die…
3 May 1PM 1 min

Motlanthe sê Zuma het self sy penarie veroorsaak

Die voormalige adjunkpresident van die ANC, Kgalema Motlanthe, sê die tugproses teen die gewese party-president, Jacob Zuma, is 'n regverdige proses. Zuma is aangekla van oortreding van die party se grondwet omdat hy die MK-party onderskryf. Die ANC het Zuma in Januarie geskors oor optrede wat die party se integriteit…
3 May 12PM 1 min

Ferrari gretig om dienste van ontwerper Adrian Newey te bekom

Motorsport: Die Miami Grand Prix vind dié naweek plaas te midde van baie gissings in Formule Een-geledere oor die toekoms van Red Bull se tegniese hoof, Adrian Newey. Verskeie spanne is gretig om sy dienste te bekom wanneer hy vroeg volgende jaar beskikbaar sal wees, ná 19 baie suksesvolle jare…
3 May 12PM 1 min

Ferrari gretig om dienste van ontwerper Adrian Newey te bekom

Motorsport: Die Miami Grand Prix vind dié naweek plaas te midde van baie gissings in Formule Een-geledere oor die toekoms van Red Bull se tegniese hoof, Adrian Newey. Verskeie spanne is gretig om sy dienste te bekom wanneer hy vroeg volgende jaar beskikbaar sal wees, ná 19 baie suksesvolle jare…
3 May 11AM 1 min

Giovanni Guidi Jazz Trio kom vier Internasionale Jazzdag

Die Italiaanse Kultuurinstituut in Pretoria, saam met die Italiaanse Ambassade in Suid-Afrika, sal 'n vertoning deur die Giovanni Guidi Jazz Trio aanbied, as deel van hul Afrika-toer en ter viering van Internasionale Jazzdag. Hierdie onvergeetlike reis deur musiek en erfenis vind môreaand by die Nasionale Teater van Namibië in die…
3 May 10AM 1 min

Shangula stem nie met Mudge saam oor WGO-pandemie-verdrag

Henk Mudge, die president van die Republikeinse Party, het op 'n perskonferensie gesê die WGO se pandemie-verdrag sal na sy mening beheer aan die organisasie gee om besluite namens die Namibiese regering te maak, soos tydens Covid. Kosmos 94.1 Nuus het navraag gedoen by die gesondheid-minister en volgens dr. Kalumbi…
3 May 10AM 1 min

Gebrek aan regulasies in arbeidministerie: Tucna

Die arbeidsministerie het sewe vakbonde insluitend Nafawu geskors, sowel as een werkgewers vereniging, Nabta, omdat hulle nie hul jaarlikse opgawes ingedien het nie. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Mahongora Kavihuha, die sekretaris-generaal van Tucna, die Vakbondfederasie van Namibië, wat reageer op die besluit om die registrasies van nie-voldoenende entiteite…
3 May 10AM 1 min

Rough and Tough-tydren help weer kankerlyers

'n Stofstorm van hoop in die vorm van die jaarlikse Rough and Tough-saamtrek is reeds besig om alle verwagtinge te oortref. Die saamtrek vind van 16 tot 19 Mei plaas en beloof om nog 'n prettige, enjin-aanjaag, kampvuur-storievertel geleentheid te wees. Die Rough and Tough-tydren is 'n Namibiese veldren-avontuur met…
3 May 9AM 1 min

ANC se 'vernietigende swartbemagtigingsnet versprei na eiendomsektor'

Die DA sê die Reguleringsowerheid vir Eiendomspraktisyns het sy voorneme verklaar om die uitreiking of hernuwing van Getrouheidsfonds-sertifikate vir ondernemings met minder as 40 punte op 'n swartbemagtigings-telkaart te weier. Die party sê die owerheid probeer dit in werklikheid onwettig maak om 'n eiendomsverwante onderneming te bedryf sonder om aan…
3 May 9AM 1 min
20 – 40