Reeves waarsku oof stygende Britse inflasie

Loading player...
Die Verenigde Koninkryk se minister van Finansies, Rachel Reeves, waarsku die situasie in die Midde-Ooste gaan waarskynlik in die komende maande inflasie laat styg. Sy het gister in die Parlement ’n noodverklaring gelewer oor die ekonomiese uitwerking van Amerika en Israel se oorlog teen Iran. Dit volg nadat sy virtueel aangesluit het by ’n noodvergadering van die G7-lande se ministers van Finansies. Reeves sê sy het tydens die vergadering vier belangrike prioriteite beklemtoon:
10 Mar 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Landbou, bosbou, visserye verloor 47,3% van sy werksgeleenthede

Nuwe data toon dat die landbou-, bosbou- en visserysektor 47,2 persent van sy werksgeleenthede tussen 2018 en 2023 verloor het, wat nuwe kommer oor lewensonderhoud laat ontstaan. Robert McGregor van Cirrus Capital het by die Okabra Boeredag gesê die verliese kom te midde van reeds hoë werkloosheid. Hy waarsku dat…
29 Apr 12AM 1 min

Ampsdraers se verhoogde voordele... wat van Jan Alleman?

Reaksie word ontvang op die goedkeuring van nuwe salarisse en voordele vir ministers, goewerneurs en parlementslede sowel as senior staatsamptenare. Die pakket sluit staatsgedekte water en elektrisiteit, amptelike vervoer en behuisingstoelaes in vir senior regeringsamptenare, van die eerste minister tot spesiale adviseurs. Bestuurskenner Marius Kudumo sê daar kan nie net…
29 Apr 12AM 1 min

Landbou sê daar is nie 'n BKS-uitbreking nie

Die landbouministerie het op aanlyn-gerugte reageer en dit duidelik gestel dat daar geen bek-en-klouseer gevalle in die land is nie, en dat daar dus nie so 'n uitbreking bestaan nie. Dit volg op verwarring onder die publiek nadat Windhoek Gimnasium 'n geval van hand, voet, en mond-siekte in een van…
28 Apr 11PM 1 min

Trump skerts oor sy ma se voorliefde vir Charles

Brittanje se Koning Charles en Amerikaanse president Donald Trump het Dinsdag in die Oval Office ontmoet nadat die koninklikes op die tweede dag van hul Amerikaanse staatsbesoek by die Withuis aangekom het. Trump en presidentsvrou Melania Trump het die monarg en koningin Camilla by 'n seremonie vol prag en praal…
28 Apr 11PM 1 min