DIE OOKANSTE OEWER

Abel Pienaar en Flip Schutte, in gesprek met Carel Anthonissen en Theo Geyser

Aangebied deur Naledi

Godsdiens is ’n vlot vir spiritualiteit, en tot onlangs was dit ’n heel nuttige vlot. Maar tye het verander. Ons het nou die oorkantste oewer bereik. Die landskappe het indringend verander. Dit plaas enorme druk op tradisionele godsdiensbeskouings van God en die lewe. In Die oorkantste oewer daag Abel Pienaar en Flip Schutte tradisionele denkwyses en lewensbeskouings uit, en kom hulle vorendag met ’n reeks nuwe uitdagings saam met gespreksleiers Carel Anthonissen en Theo Geyser.
01:00:44
Loading player...