Afrikaans

Podcast shows
280 – 300

Straatdebat

Podcast · 100.5FM Radio Laeveld
Amanda vind uit wat inwoners van die Laeveld se opinie is oor allerlei brandpunte.
26 Mar 2024 15 episodes Afrikaans Leisure

Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal

Series · Maroela Media
In “Strandloper 2” wag nuwe kinkels en onthullings in Bloubaai. Ná die dramatiese skote van die eerste reeks moet Dylan sy pad vorentoe vind. Mauritz staan voor ʼn lewensveranderende besluit, terwyl Nicolien se soektog na haar pa verdiep. Stefan delf verder in die geheimsinnige duikdood van Mauritz se pa, en…
17 Feb 2025 120 episodes Afrikaans Drama

Strandloper – ’n vervolgverhaal

Series · Maroela Media
Onder die oppervlak van Bloubaai se rustige waters, vars lug en hegte gemeenskap, is daar woelinge en ou geraamtes in kaste wat op onmoontlike tye boontoe kom om lewens om te krap. Soos Tannie Ouvrou se verlede wat sy met haar ywerige hande probeer wegwerk, net om telkens weer deur…
13 May 2024 120 episodes Afrikaans Drama · Fiction

Stresfokus met Prozen

Podcast · OFM
Of jy nou verkrummel onder die eise van volwasse lewe of jy 'n student of leerder is wat sukkel met jou akademie of eksamens, stres kan jou gesondheid en geestelike welstand ernstig beïnvloed. Yolanda Maartens gesels met kenners oor stres, angs en slapeloosheid. Moontlik gemaak deur Prozen. Help om jou…
15 Nov 2022 5 episodes Afrikaans Health & Fitness · Self-Improvement

Strome van Lewende Water - Henry Jackson

Podcast · BAASRAAK RADIO
Welkom by die Afrikaanse Potgooi Kanaal van Henry Jackson, die boer van Zimbabwe. Henry Jackson, ‘n voormalige pastoor, sakeman en boer in Zimbabwe, woon tans in Suid-Afrika, nadat nog ‘n grondbesetting in Zimbabwe hom gedwing het om sy vaderland te verlaat. Hy en sy vrou, Mandy, woon tans in die…
1 Apr 2022 24 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Styleskoops (Afrikaans)

Podcast · Newskoop
Waar Suid-Afrikaanse Talent en Kultuur saamsmelt. Sluit maandeliks by ons aan vir boeiende gesprekke met talentvolle Suid-Afrikaanse musikante en kunstenaars. Luister na insiggewende boek- en fliekresensies, bly op hoogte van nuwe vertonings en neem deel aan gedagteprikkelende leefstylbesprekings. Skakel in vir 'n ryk mengsel van kreatiwiteit, kultuur en vermaak.
14 May 32 episodes Afrikaans Arts · Music

THE POWER HOUR

Podcast · KC107.7
Local heart warming Stories from local Heros who has the potential to inspire others
27 May 93 episodes Afrikaans Kids & Family

Taaltoffie

Podcast · Maroela Media
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.
28 May 218 episodes Afrikaans Books · Language Learning

The Pet Pulse

Podcast · Stream Central
Welkom by The Pet Pulse op Stream Central - jou betroubare ruimte vir praktiese troeteldier versorging, verantwoordelike eienaarskap en interessante gesprekke oor diere. Aangebied deur Ileana Lambrechts van Lupa Reptiles & Roots, verken hierdie kanaal ’n wye verskeidenheid onderwerpe wat troeteldiere, reptiele, eksotiese diere en algemene dierewelstand dek. Van seisoenale…
26 May 4 episodes Afrikaans Kids & Family · Kids & Family

The Transformation Table Podcast

Podcast · BAASRAAK RADIO
Transformation Table is a faith-driven podcast where believers come together to listen to God, learn from each other, and be transformed from the inside out. Every episode is an honest, hope-filled conversation about real life, real faith, and the business of God’s Kingdom. Pull up a chair and join the…
28 May 140 episodes Afrikaans Business · Business

ToekomsVenster

Podcast · Maroela Media
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
1 Jun 3AM 2,030 episodes Afrikaans Christianity

Top88

Podcast · TOP88 – Jogue com Classe, Vença com Respeito
Esqueça tudo o que você sabia sobre plataformas de entretenimento. A TOP88 une tecnologia de ponta com uma experiência imersiva sem precedentes. Não é apenas sobre jogar, é sobre pertencer ao epicentro dos grandes resultados. O topo é o seu lugar. Website: https://top-88.br.com/ Phone: 41988526119 Email: top-88@gmail.com Address: R. Cleriston…
20 May 11AM 5 episodes Afrikaans Business · Business

True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe

Podcast · JacPod
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe vertel die ware intrigues agter van Suid-Afrika se mees berugte en skokkende misdade ooit. In dié veel bekroonde potgooi, vertel Jacaranda FM se Gerda de Sousa die stories agter ware misdaad verhale regoor die land. Seisoen 4 sluit ook 'n episode in…
4 May 34 episodes Afrikaans True Crime

Tuinstories - Protek

Podcast · Radio Rosestad
Die Tuinstories Protek praaitjie is elke Saterdag om 07:45
30 May 142 episodes Afrikaans Education · How To

Vandag in die Verlede

Podcast · OFM
Albé Grobbelaar, Bloemfonteinse rubriekskrywer, oudradioman en afgetrede joernalistiekdosent met 'n voorliefde vir geskiedenis (én datums), deel interessante historiese feite tydens "Vandag in die Verlede".
28 Jul 2023 8AM 249 episodes Afrikaans News · History

Verander Rat Podcast-reeks

Series · Welcome to SimplyBiz®
Entrepreneurskap is 'n reis, en elke besigheid bereik 'n punt waar dit moet draai, verfyn of skaal. Dis waar Verander Rat inkom. Hierdie 4-delige podcast-reeks is ontwerp om jou te help om te bepaal waar jy is, jou strategie aan te pas en dapper stappe in die rigting van sakesukses…
25 Feb 2025 4 episodes Afrikaans Business · Management

Verantwoordelike vuurwapenbesit

Podcast · Maroela Media
Die kwessies rondom vuurwapenbesit bly maar ingewikkeld, en mense het gewoonlik sterk opinies daaroor. Met Suid-Afrika se misdaadsyfers kan ʼn mens wel verstaan as iemand ʼn vuurwapen wil aanskaf. In dié reeks wil ons jou toerus om ʼn verantwoordelike vuurwapeneienaar te wees. Ons beantwoord jou vrae oor vuurwapenlisensies en -opleiding…
28 Nov 2024 6 episodes Afrikaans How To

Verstaan jy wat jy lees?

Podcast · Radio Pulpit
Verstaan jy wat jy lees help jou om die Bybel in konteks te verstaan. Herders van verskillende kerke en denominasies, geleerdes van die Woord en teoloë help deur hulle kennis van die Woord te deel.
29 May 149 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity
280 – 300